Tuis
Ekonomiese Oorsig
Sakegeleenthede
Nuus
Sluit aan
Gesels saam
Bestuur
Kontak ons

 


 

 

 

 

 


Erwe in sekuriteits- kompleks te
Beaufort-Wes te koop teen R 120 000.00
Spog ontwikkeling. Vorige verkoopprys was R240 000.00.
Baie goeie groei- potensiaal met beplande uraanmyne in die streek.
Besoek webblad www.karooinvest.co.za Skakel Derick 0834156101


aangedryf deur FreeFind
 
 

Besoek gerus hierdie webwerwe:


Onsdorp

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


WEN DIE TOEKOMS!! Raak betrokke by hierdie opwindende projek.

 

Die hele konsep van  NUWELAND is gebaseer daarop dat ons as  individue vry wil wees.  Ons motiewe is suiwer, ons fokus is sukses, ons strewe is geregtigheid, ons het 'n passie vir regverdigheid, ons is trots op sukses, ons het talente en gawes,  ons het 'n onversadigbare begeerte om met trots te lewe. As jy  hierdie waardes onderskryf dan is jy reeds 'n NUWELANDER.

Sluit nou aan - klik hier

Kry vandag nog die boek by andre@eofsa.org..

 

1. Die projek geniet internasionale steun.
2. Die strewe is om ‘n hoogs suksesvolle en voorspoedige gemeenskap te ontwikkel.
3. Hierdie sal ‘n eko -vriendelike stad wees wat toeriste wêredwyd sal lok.

 

Ekonomiese Groei - Ons Krag
Saam maak ons die verskil

Geskiedkundige gebeure in ons land het tot gevolg dat die huidige regering sekere maatreëls by wyse van wetgewing ingestel het om sodoende herverdeling van rykdom te bevorder. Hierdie wette  (Wet op gelyke indiensneming en Swartbemagtiging) isoleer ‘n sekere spektrum van die bevolking en ontneem hul van die geleentheid om op ‘n gelyke vlak ekonomies mee te ding.  Om  toekomstige probleme te voorkom, is dit belangrik vir dié wat geraak word om saam te staan, sodat hulle op ekonomiese vlak hul bydrae kan lewer ter bevordering van ons land se ekonomie. Op die wyse sal  agteruitgang en verarming  voorkom word. Die doelwit van die Ekonomiese Ontwikkelingsforum is om ‘n ondersteunende rol te speel in die bevordering van ons land se ekonomie..  

ONS VISIE

Om ekonomiese vooruitgang in ons land te bevorder.

Om die trots te herskep om 'n Suid–Afrikaner te wees.

ONS MISSIE

Om onafhanklik van regeringshulp te funksioneer.

Om grootskaalse werkskepping moontlik te maak.

Om dit te doen binne bestaande wetgewing sonder konfrontasie en konflik.

Om nasionale en internasionale ekonomiese netwerke en verbintenisse te skep om so met mekaar handel te dryf tot voordeel van almal.

Om ‘n kapitaalkragtige organisasie tot stand te laat kom, wat in ons belang  sal funksioneer.

KLIK HIER VIR MEER INLIGTING

ONS STRATEGIE

 'n Nominale maandelikse ledefooi word betaal. Dit word aangewend om die basiese kostes te dek om die ontwikkeling en instandhouding van ‘n elektroniese netwerk te kan bedryf, en om 'n verskeidenheid van sosiale en ekonomiese dienste aan lede te verskaf.

Ons skep 'n platform waar lede onderling met mekaar handel kan dryf.

Deur ons nasionale en internasionale verbintenisse gee ons vir lede toegang tot voorkeurmarkte en beleggingsmoontlikhede.

Deur bystand te verleen met die oprigting van  klein besighede  om werkverskaffing aan ons lede te verseker.

 

"Eendrag maak mag" – geld steeds!

> Na bo

 



Waar eiendom die basis van rykdom is.

Samewerking tussen EOFSA en PIC
(Klik hier)

 

Agente Gesoek - Landswyd

 

 
 
 

Beveg armoede onder ons mense deur 'n eenmalige donasie mbv u kredietkaart.
Klik hier

 

Vandag in die geskiedenis

 

 

Die nuus vandag

Hierdie inligting word outomaties via RSS-voere vanaf die onderstaande bronne bygewerk

  BBC
  De Morgen
  De Telegraaf
  NPR
  New York Times
  Reuters

 

 

UCC
Klik hierbo vir
wisselkoerse

 

 

Webwerf deur Ontoweb Media en Inligtingsdienste
http://www.ontowebmedia.co.za Tel: 012 6585060