Sluit aan

Baie dankie vir u belangstelling in die Forum.

Die minimum ledegeld is R50.00 per maand (individu).
(kliek hier vir meer inligting).

As ‘n besigheid registreer is dit R 80.00 per maand.

As die besigheid ‘n advertensie (visitekaartjie) op ons blad wil plaas is die totale premie R 100.00 per maand.
Vul asb die naam van die besigheid op die vorm hieronder in. 

U kan u ledegeld op enige wyse betaal. Indien u daarvan gebruik wil maak, kan u ook die bankmagtiging hieronder voltooi. Die bedrae sal dan per debietorder teen u bankrekening gevorder word.




Sluit aan by EOFSA
 
 
 
     
  * Titel:
  * Van:
  * Volle Name:
  * Noemnaam:
  Besigheidsnaam:
  * Geboortedatum:
  ID nommer:
  * Posadres:
 
  * Poskode:
  * Selnommer:
  Tel. huis:
  Tel. werk:
  Faksnommer:
  * E-posadres:
 
     
  Verskaf asb hieronder die bedrae wat u graag sal wil betaal:
     
  R50 (Individu)
  R80 (Besigheid / Organisasie)
  R100 (Besigheid met Advertensie op EOFSA)
   
  Vir direkte of Internet inbetalings, hoe gaan u betaal?
     
  Maandeliks
  Kwartaalliks
  Half-jaarliks
  Jaarliks
   
   
  Voltooi asb onderstaande indien u van die debietorder-fasiliteit gebruik wil maak.

Debietorder Bankmagtiging

Deur die blokkie hieronder te klik stem ek toe dat die Ekonomiese Ontwikkelingsforum en/of sy gevolmagtigde my bankrekening soos hieronder aangedui maandeliks met die nodige bedrae volgens hierdie ooreenkoms kan debiteer.
   
  Klik asb hierdie blokkie vir magtiging:
     
  Ja
   
  Bankbesonderhede:
     
  Rekeninghouer:
  Bank & Tak:
  Rekeningnommer:
  Takkode:
  Tipe Rekening:
 
 
     
   
  Die Ekonomiese Ontwikkelingsforum is gesteld op die privaatheid van alle inligting wat aan hom voorsien word. Die persoonlike inligting wat deur enige lid van die publiek aan die Forum bekend gemaak word sal onder geen omstandighede aan derde partye beskibaar gestel word of verkoop word nie. Die Forum sal ook alle moontlike voorsorg tref dat sodanige inligting nie geroof kan word nie. Alle inligting deur u verskaf sal alleen vir die Forum se eie bestuursdoeleindes aangewend word.

Die Ekonomiese Ontwikkelingsforum streef daarna om in alle opsigte te voldoen aan die wetgewing wat die verifikasie, beskerming en onthulling van persoonlike inligting beheer.
   
 
 
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x three + 2 + 8 = ?