Koop 'n aandeel, kry 'n erf!!

 Prys per aandeel: R 5000.00

Grote van erf: 500 vkm

Doel: Om dit vir soveel as moontlik Blankes moontlik te maak om ‘n bekostigbare standplaas te bekom op Afrikanergrond, waar hulle tussen hulle eie mense kan meewerk om ons kultuur, taal en manier van lewe in stand te hou.

Hoe doen ons dit: Slegs deur geografies te versamel, en deur ‘n meerderheid te vorm in ‘n gebied wat sosiaal-maatskaplik verdedigbaar is, sal die blankes kan verhoed dat hulle totaal verarm.

As oplossing moet blankes sover moontlik in ‘n geografiese groeipunt eiendom bekom, vanwaar hulle in getalsterkte daardie gebied kan oorheers, en indien nodig, dit internasionaal op juridiese vlak kan opeis as ‘n unieke blanke area.

Vir meer inligting gaan kyk na www.hausenberg.co.za of

Skakel Andrê Groenewaldt by: 0844125004 of by 012-7518627

 

Terug na Tuisblad!