ER SKULDBESTUUR

 

 
 

Posbus 14, Somerset-Wes, 7129

Kamer 9B, Galloway Sentrum, Wesley Straat, STRAND, 7140

Tel:      021-853 8528, Faks:   021-853 8598

E-pos: wimrey@telkomsa.net of cobuseitner@telkomsa.net

 
 

 

Geregistreer by die Raad op Skuldinvorderaars

Waarom sekwestreer/likwideer en slapelose nagte hê in die huidige swak ekonomiese klimaat? Waarom bates waarvoor u hard gewerk het verloor?

Daar is baie opsies beskikbaar. Bespreek met ons. Ons kan u help. Ons tariewe is uiters redelik.

 

Die volgende is enkele dienste wat ons aanbied:

  • Skuldinvordering en verhaling (bv.: transport mpye en ander rekeninge)

  • Skuldbestuur en herstrukturerings

  • Gespesialiseerde opsporings

  • Risikobestuur

  • Vertroulike siviele, kriminele, likwidasie/sekwestrasie ondersoeke

  • Bate opsporing en identifikasie

  • Assuransie ondersoeke

  • Kriminele Kommersiële ondersoeke

  • Agtergrond ondersoeke

  • Algemene besigheids konsultasies en dienste

  • Regs bystand

  • Forensiese ondersoeke

  • Omsigtigheidsverslae

  • Agterstallige onderhoudsinvorderings

  • Ongeluks eis konsultasies en hantering van eise

  • Finansiële en ander geskil en probleemoplossings (vinniger, goedkoper as Hofsake)

  • Regsbystand: 35 Jaar regservaring. Ons doen ons eie regswerk

Ons is in die Kaap gebaseer, maar werk ook landswyd afhangende van ons opdragte.

Ons is reeds gevestig vir 6 jaar. Uitbreidingsmoontlikhede onbeperk. Ons kan deur uitbreiding werkskeppend wees vir mede-blankes en armoede onder ons eie mense beveg.

 

Ons sal ook oorweeg om privaat boekskuld en debiteure boeke te koop. Terme en voorwaardes geld.

Dit sal u beslis loon om met ons te praat.

 

 
  Terug na hoofblad