ONS VISIE
Om ekonomiese vooruitgang vir Blankes in ons land te bevorder.
Om die trots te herskep om 'n Blanke Suid–Afrikaner te wees.
ONS MISSIE
Om onafhanklik van regeringshulp te funksioneer.
Om grootskaalse werkskepping moontlik te maak.
Om dit te doen binne bestaande wetgewing sonder konfrontasie en konflik.
Om nasionale en internasionale ekonomiese netwerke en verbintenisse te skep om so met mekaar handel te dryf tot voordeel van almal.
Om ‘n kapitaalkragtige organisasie te vestig, wat in ons belang sal funksioneer.
EENDRAG MAAK STEEDS MAG !!
|