Soek    


Ekonomiese Oorsig

  Samevatting Die uitdrukking “wat jy saai sal jy maai”, is aan almal van ons goed bekend. Dit geld op baie terreine van ‘n mens se lewe en beslis ook op ekonomiese gebied. Die gevolge van sterk sosialistiese beleidsrigtings met besteding...

Samevatting Internasionaal oorheers die gebeure in Euroland die ekonomies/finansiёle toneel. Na ‘n lang gestoei is ‘n hulppakket vir Griekeland, en ander lande in die euro gebied wat hulp benodig, van €1 miljard aangekondig. Dit het die mar...

  Samevatting Internasionaal bly daar onsekerheid oor ekonomiese vooruitsigte terwyl groot skommelings in finansiële markte aan die orde van die dag is. Verder word dit by die dag duideliker dat trae ekonomiese groeikoerse vir 2011 en 2012 ...

Samevatting Onsekerheid oor waarheen ekonomieë in veral Westerse lande op pad is, duur voort. Die algemene verwagting is een van laer groei met inflasiekoerse wat in Sjina, Brittanje en Indië hoër neig maar in die VSA en in die Euro-gebied steeds...

Samevatting Gebeure wat verband hou met staatskuld, in Griekeland en die VSA, het ekonomies/finansiële verwikkelinge die afgelope maand oorskadu. In albei gevalle is onmiddellike krisisse ontlont maar nie opgelos nie. Daarby het die ekonomiese gr...