TOEKOMSVISIE!! Raak betrokke by hierdie unieke projek.
Die doel van Die Ontwikkeling is gebaseer daarop dat ons weer ‘n eie kultuur en Christelike waardes, vrylik wil nastreef en uitleef.
Ons motiewe is eerlik; ons fokus is uitnemendheid; ons strewe is kultuur gedrewe; ons het 'n passie vir regverdigheid; ons het dissipline, talente en gawes en ons wil graag in ‘n veilige omgewing lewe.
As u 'n behoefte het aan bogenoemde, sal ons graag met u wil saamwerk!!
Vir meer inligting - klik hier ______________________________________________________________________
EKONOMIESE GROEI - ONS KRAG
Saam maak ons die verskil !!
Geskiedkundige gebeure in ons land het tot gevolg dat die huidige regering sekere maatreëls by wyse van wetgewing ingestel het om sodoende herverdeling van rykdom te bevorder. Hierdie wette (Wet op gelyke indiensneming en Swartbemagtiging) isoleer ‘n sekere spektrum van die bevolking en ontneem hul van die geleentheid om op ‘n gelyke vlak ekonomies mee te ding.
Om toekomstige probleme te voorkom, is dit belangrik vir dié wat geraak word om saam te staan, sodat hulle op ekonomiese vlak hul bydrae kan lewer ter bevordering van ons land se ekonomie. Op die wyse kan agteruitgang en verarming voorkom word. Die doelwit van die Ekonomiese Ontwikkelingsforum is om ‘n ondersteunende rol te speel in die bevordering van ons land se ekonomie.
ONS VISIE
- Om ekonomiese vooruitgang vir Blankes in ons land te bevorder.
- Om die trots te herskep om 'n Blanke Suid–Afrikaner te wees.
ONS MISSIE
ONS STRATEGIE
- 'n Nominale maandelikse ledefooi word betaal. Dit word aangewend om die basiese kostes te dek om die ontwikkeling en instandhouding van ‘n elektroniese netwerk te kan bedryf, en om 'n verskeidenheid van sosiale en ekonomiese dienste aan lede te verskaf.
- Ons skep 'n p latform waar lede onderling met mekaar handel kan dryf.
- Deur ons nasionale en internasionale verbintenisse gee ons vir lede toegang tot voorkeurmarkte en beleggingsmoontlikhede.
- Die vestiging van die Ontwikkelingsmaatskappy... Vir meer inliging - Klik hier
"EENDRAG MAAK MAG"
|